Sonntag, 23. Juli 2017

Kalkfeld preek (230717)

Ek wil a poging aanwend en 'n afrikaanse Blog scryf - as Jy find daar is iets verkeert, dan moet Jy dit vir my laat weet.

Daar die 16. Sondag A het a baie snakse boodskap gebring. Die Mt (13.24-43) se: die Heilige God is die Beskermer van die Gemengsel-Kultuur  (meskien ook von die bekende wereld deurmekaar). As a Beskermer van daardie wereld-gemengsel God se: Jy moet nie uitpluk die onkruit nie, je moet nie verag, what jy nie vereer nie jy moet nie doodmaak nie, wat in you oog is heltemaal verkeert. Dit is gefaarlik as you oog besluit wat moet uitblos word. As je lewe, vier, werk - laat alles beidra tot die einde. Jy moet nie weet, wat is reg of verkeert as daar es nog nie alles klar nie, nog is nie alles verstaan, nog nie alles geweet nie; you oog (en ook jou brein ) is baie beperk en dit altyd tot die einde.
Maar die Beskermer von die Gemengsel-Kultuur se ook: daar sal vir alles an einde wees.
En nou kyk: daardie Einde is die tyd, die geleentheid, maar ook die reg en die plig om nou "Gereg" te hoe. Alltyd as daar iets ter einde gaan - daar is dit reg and plig om "Gereg" to hou. Jy moet nou vra: hoe het dit gegaan? wat was daar reg en wat was daar verkeert? wie het die gemeenskap verenig en wie het dit verskeur? Daar die "Gereg" an die einde van all tyd, van alle werke en van alle viering is meer as belangrik vir die lewe van die wereld.
Maar almal ook weet: die Einde is alltyd moontlik: na die werk wat is nou gedoon, na die aand, na die speel, wat is nou oor, na die viering, wat is nou verlede - alltyd as daar iets
wat is oor, gedoen - daar moet jy "Gereg" hou. Ons het daarvoor nou a moderne naam: EVALUASIE.
Mt will ons die moed gee: mens leer dog om evaluasie to doen omdat dit is die stratgie om alles te verbeter - as jy lewe in daardie van God geliefde Gemengsel-Kultuur.
Asseblief dog,
daar die "Blog-Spot" mag jy vir mense kennis gee wat ook van Afrikaans hou. 


Keine Kommentare:

Kommentar veröffentlichen